Nicoline Van Emmenis
Complaint 158361 Details

  • Date Occurred: 09/14/2014
  • Reported Damages: $2,800.00
  • Username: Martie Armstrong
  • Email: [email protected]
  • Location: Witbank
  • !

The complaint is against an online dating profile

The complaint is a listing fraud posted on public forums or sites against an anonymous entity

The complaint is mobile text spam or smishing related against an anonymous entity

The company or person contact no longer exists

International boundaries

Neem 2 Africangreys aan met die naam van JJ & Lilly! Sy werk by Milpark Hospital in Parktown JHB maar is gestuur na Yaounde Cameroon met 'n Vigs projek. Sy kan nie na JJ & Lilly kyk soos dit moet nie en soek 'n goeie huis met baie liefde en aandag! Jy moet hulle gereeld Vet toe vat vir ondersoek om te kyk of als reg is. Sy het hulle geboek Donderdag en net voor hulle sou vlieg Vrydag 14 September 2012 het hulle haar en my laat weet dat die African greys in 'n elektroniese hok moet vlieg dis glo 'n nuwe reel. Koste 2800.00ZAR of 3400.00ZAR. Ek het geld by my werkgewer geleen van 2800.00ZAR want die dokumente wys die geld word dadelik terug betaal sodra jy die voels in ontvangs neem. Ons het Saterdag deur gery om hulle te gaan haal by O R Tambo sou 15h25 land daar gekom kon ons niks kry onder Royal Air Cargo Agency nie. Terug in WITBANK WAS DAAR WEER 'N EMAIL DIE VOELS IS IN LUSAKA TERUG GEHOU WANT NOU MOET HULLE VERSEKER WORD. Die lughawe wil hulle nie verder laat vlieg as dit nie betaal is nie dit is 'n verdere 2500.00 ZAR Ek het nie die geld nie en so gesê sy het my laat weet sy het R 1000-00 geleen kan ek plan maak vir die res. Nee ek kan nie. Weer laat weet sy hardloop rond en smeek die mense om die voels te laat gaan en hulle wil niks weet nie. Toe het sy nog R 700 geleen gekry en kort nog R 800-00 ek moet help hul gaan die voels in kwaretein plaas en dan weet sy nie wat gaan van hul word in die vreemde land nie. Ek praat nog met haar en sy lieg nog steeds. Want ek het nou eers op die scam page gekyk en gesien hoeveel mense sy al verneuk het! Pasop sy stuur die nodige dokumente als lyk reg en die Royal Air Cargo Agency stuur vir jou email om dit te bevestig. Asook email van Lusaka om te sê van die versekering gelde. Ek weet nie of sy daar werk of iemand het binne wat haar help nie miskien is dit C Engelbrecht. Of hulle die dokumentasie self opstel en vervals? Hoe kry hulle dit reg om van die verskeie plekke die email te stuur? Die geld moes in C Engelbrecht Reknr: 9254295535 ABSA betaal word want sy het glo nog nie 'n Bank rekening in haar naam daar nie. Dit moes dadelik beskikbaar wees sodat hulle dit dadelik kon trek. Ek kan nie glo jy kry mense soos "die" nie maar ons Here slaap nie hulle sal hul dag kry! Moet nie geld in mense se rekening betaal voor julle nie die diere of goedere ontvang nie!!!!!!

Do You Have a Complaint?

Submit a Complaint

Comments

There are no comments posted. Be the first to comment on this complaint

Do You Have a Complaint?

Add a complaint and spread the word. High volume complaints have a better chance to get their money back. Submit a report and join forces with others like you!

Submit a Complaint Now

Business Profile Summary

  • Nicoline Van Emmenis logo

Company Statistics

  • Complaint Against Nicoline Van Emmenis
  • Complaints Filed: 5
  • Reported Damages: $5,500.00
Visit Complete Company Profile

What is SBID?

SBID is a unique id code that identifies the user's computer and location. SBID is used to prevent fraudulent postings and help our community find users who create duplicate user accounts.